Cravenweek – HoĆ«rskool Witteberg
Cravenweek. š Witteberg se Sterre Skitter by Cravenweek! Met trots en opgewondenheid wens HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem hul sewe uitmuntende Cravenweek-rugbyspelers alle sterkte toe terwyl hulle nie net ons skool…
WP Skole Rugby – HoĆ«rskool Bellville
WP Skole Rugby. HoĆ«rskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang.Ā Ashwin is een van HoĆ«rskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie…
Cravenweek – HoĆ«r Landbouskool Marlow
Cravenweek. HoĆ«r Landbouskool Marlow van Cradock is ongelooflik trots op hul Cravenweek rugbyspelers. Hierdie ses manne het Marlow, sowel as die Oos-Kaap se naam hoog gehou in George waar die…
Skole Rugby – HoĆ«r Landbouskool Boland Craven en Grant Khomo
Skole Rugby. Vyftien rugbyspelers van HoĆ«r Landbouskool Boland in die Paarl, neem vanaf 26 tot 29 Junie aan skole rugby, WP Cravenweek in George en Grant Khomo, tuis, deel. O/18…
Griffons XV Hoofafrigter – JP Kalp van PrimĆŖre Skool Naudeville
Griffons XV hoofafrigter. Meneer JP Kalp van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is aangewys as die Griffons XV-Tal se hoofafrigter. Hy sal die span afrig wat tydens die vakansie vanaf…
Rugby – HoĆ«rskool Robertson spelers opgeneem in Bolandspanne
Rugby – HoĆ«rskool Robertson is baie trots op die volgende spelers wat in die onderskeie o/18 Bolandrugbyspanne opgeneem is. Die volgende spelers is vir die Cravenweekspan gekies: Bernardo Diedericks (13),…
Laerskool Park se SWD Rugbyspelers ontvang balkies!
Vyf van Laerskool Park in Mosselbaai se leerders het 2 tot 6 Julie aan die Cravenweek te Kimberley deelgeneem.Ā Mnr Wikus Smit het hul as hulp-afrigter vergesel.Ā Hierdie span het…
HTS Drostdy Cravenweek
Die Boland Cravenweek span het onder leiding van CJ van Rensburg van HTS Drostdy uitgedraf Ā teen die Griekwas
Rugbyseuns van Laerskool Outeniqua in SWD-spanne opgeneem
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Uppie Rugby se uitblinkers
Upington Hoƫrskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die










