WP Skole Rugby. Hoërskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang. Ashwin is een van Hoërskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie se o. 18-Cravenweekspan wat vanaf 23 tot 29 Junie te Krugersdorp aan die jaarlikse Cravenweek gaan deelneem.
KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding
KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…









