WP Skole Rugby – Hoërskool Bellville
WP Skole Rugby. Hoërskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang. Ashwin is een van Hoërskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie…
WP Skole Rugby – Hoërskool Gimnasium Paarl leerders ingesluit
WP Skole Rugby. Twintig rugbyspelers van Hoërskool Gimnasium Paarl is gekies om gedurende die Junie-vakansie die WP skole rugby spanne te verteenwoordig. WP o. 18-Cravenweekspan Emmanuel Prinsloo, Kobus Blanckenberg, Freek…
WP skole rugby – Hoër Landbouskool Boland
WP skole rugby. Agt rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland is gekies om WP skole rugby te verteenwoordig by die onderskeie nasionale spanne: o.18 Cravenweek XV Ruan Viviers Retagan van Rooi…








