WP Skole Rugby. Twintig rugbyspelers van Hoërskool Gimnasium Paarl is gekies om gedurende die Junie-vakansie die WP skole rugby spanne te verteenwoordig.
- Emmanuel Prinsloo, Kobus Blanckenberg, Freek de Kock en Quintin Potgieter.
- Markus Muller
- Wihan Kotze, Jan Koegelenberg (K) Chandler Green, Ely Williams, Nicholas Nel, JJ du Preez en Liam Burger.
- Sebastian Bekker, Lehan Niewoudt, Ruan Lindeque en Thomas Saunders.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf









