)
WP Skole Rugby – Hoërskool Bellville

WP Skole Rugby. Hoërskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang.  Ashwin is een van Hoërskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie…