Griffons XV hoofafrigter. Meneer JP Kalp van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is aangewys as die Griffons XV-Tal se hoofafrigter. Hy sal die span afrig wat tydens die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die Cravenweek in Pietermaritzburg deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf