Upington HoĆ«rskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die verskeie Griekwa-spanne te hĆŖ. Mnr J Slabbert vergesel dan ook die Cravenweek week span te Kearsney College in Durban. Ons is trots op die seuns en wens hul alle sterkte toe.
Cravenweek: Ā (foto heel bo)
Voor: D Walters, J Slabbert (Afrigter), C de Jager, J Terblanche
Agter: W Cloete, I Lombard, H KotzĆØ, B Coetzee.
Akademie week: (foto bo)
Voor: J Simon, J Koegelenberg
Agter: L van der Merwe, T van Zyl, E Noeth
Grant Khomo: (foto bo)
Agter: H KotzĆØ
Middel: V Scholtz, J Fisher
Voor: H Harper
Valkeweek:Ā (foto bo)
Agter: L van Wyk, B Engelbrecht, H KotzĆØ
Voor: B Duvenhage, E Willemse, FC van den Heever, H Nell