Uppie Ruiters kry Span
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA
Hokkiespeler van die jaar – Uppies
Op die onlangse prysuitdeling van die Hoërskool Upington is die Wesselsbeker, oorhandig aan
Beste Kreatiewe Skryfwerk – Upington Hoërskool
Lizbé Coetzee, Graad 12 leerder aan die Hoërskool Upington het die toekenning ontvang vir die
Graad 12 Upington Hoërskool – Top 3 leerders
Die Top 3 Leerders vir Upington Hoërskool, Graad 12, is op die foto bo.
Beste swemmers – Upington Hoërskool
Die Red en Judy Redelinghuysbeker vir beste seun- en dogter swemmer, is toegeken aan
Uppies wen Kenhardt met 6 paaltjies!
Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15 – 01/11/2016: Uppies se 0/15 krieket span het Dinsdag, 1 November, teen Hoërskool Kenhardt
Uppie Swemmers werk hard
Hoërskool Upington se eerste gala vir die seisoen – Glamingo Gala te Kimberley op 22 Oktober 2016.
Nakkie Duvenhage, 100, 200, 300
Hoërskool Upington het Saterdag, 29 Oktober 2016, teen Kenhardt in die 40-beurt dagliga gespeel. Uppies het
Uppies Krieket gesond en vol talent
Die afgelope week het Hoërskool Upington se krieketspanne goed gedoen op die veld.
Uppies blink uit tydens Afrikaans Ekspo
Vier leerders van die Hoërskool Upington het aan die jaarlikse Afrikaans Ekspo deelgeneem. Die vier leerders
ECHS Toergroepe na Nederland
Hendri De Beer, Theuns Theunissen, Justin Clarke, Inge Wessels, Liza Slabbert en Christine Richter
Diamantveld Tennistoernooi Uppies neem deel
Diamantveld toernooi: 20-22 Oktober 2016 Hoërskool Upington se eerste 5 seuns en dogters tennispelers het vanaf
Uppie rugby bly lekker!!
Gedurende die vakansie is Henro Kotzé in die o17 Griekwas 7s span opgeneem om in Durban teen
Uppies se leerders blink uit by Noord Kaap Saalperd Streekskou
Die Noord Kaap Saalperd Streekskou het plaasgevind by die Upington
Uppies atlete skitter in Cradock
Tien (10) van Hoërskool Upington se atlete het die naweek aan Cradock se Top 10 byeenkoms
Lekker pret Fast 5 vir Uppies
Uppies Netbal het op 12 Oktober hulle 2de Fast5 dag aangebied. Daar het in totaal 17 spanne
Twee Uppieskuts Bronsmedaljes op SA’s
Gedurende die Oktober-skoolvakansie het ses van Hoërskool Upington se skuts
Dramagroep – Per Pos kry Goud!!
Die Dramagroep Per Pos van die Hoërskool De Aar het goud ingepalm
Uppies leerders presteer in Afrikaans Olimpiade
Vyf van ons Graad 10 – 12 leerders het aan die jaarlikse Afrikaans Huistaal
Uppies Drama ervaar ‘n skitterende seisoen!
Hoërskool Upington Drama het soos oudergewoonte weer die tienertoneelwêreld aan die brand
Uppies Netbal na Fast5
Uppies Netbal gaan Maandag en Dinsdag die 3de en 4de Oktober aan die Nasionale
Uppies skop Krieketseisoen op ‘n hoë noot af
Hoërskool Upington het Saterdag, 17 September, die 50 boulbeurt dagliga afgeskop teen
Krieketfees by Uppies ‘n groot sukses!!
Hoërskool Upington het hierdie jaar hulle 6de Uppies Krieketfees aangebied vir
Uppies Mini Krieketfees ‘n groot sukses!!
Hoërskool Upington het hierdie jaar hulle 2de Uppies Mini Krieketfees vir
Upington se kore ondersteun Uppies se Koorfees
Die sesde Uppies-Koorfees het vanjaar plaasgevind op 22 Augustus 2016. Agt kore het aan
Uppies netbal presteer besonders op SA’s
Uppiesnetbal het vanaf 4-6 Augustus 2016 aan die SA Top Skole Toernooi te Boksburg
Uppies hokkie bo!!
Uppies meisies wen die onder 18 Noordkaap platteland hokkieliga in
Uppie – Masterchef
Superspar – Kalahari Mall Uppie – Masterchef Ja, dit klink vernaam
Onder 18 Hokkiespelers van H/S Upington sluit hokkietoernooi op hoogtepunt af
“SOUTHERN REGIONAL” HOKKIE TOERNOOI 2 – 6 JULIE 2016 Die Noord Kaap onder 18
Upington Hoërskool hokkiespelers verteenwoordig Noord Kaap o/16 Plattelandspan
“SOUTHERN REGIONAL” HOKKIE TOERNOOI 2 – 6 JULIE 2016 Die volgende
2 Leerders van Hoërskool Upington presteer in Boeresport
Ouinette van Niekerk, graad 10 leerder, en Nancy van Niekerk, graad 8 leerder,
Marlé Hoft van Uppies onder top 3 in Ruiterkuns Ruiter van die jaar!
SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE vanaf 25 – 30 April 2016.
Uppie Rugby se uitblinkers
Upington Hoërskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die
Uppies wen goud
Die Uppies Camerata het vanjaar weer gaan deelneem aan die Tygerberg
Uppie presteer in Hokkie
Inge Wessels, van Hoërskool Upington, is verkies as Kaptein van die
Goud vir Zelmay October
Die jaarlikse Provinsiale IFFSKSA Karate Kampioenskappe is gehou 28 Mei 2016
Hoërskool Upington skiet met baie goeie resultate!
2016 Landboudal Skiet: 20-21 Mei 2016 Hoërskool Upington se leerders
Uppies hokkiedogters toer na Nederland
ECHS toerspanne na Nederland: Na afloop van die Elsie Coetser hokkieskool bygewoon in die Maart/April vakansie,
Uppies Omgee-week
Jaarliks vestig Hoërskool Upington ons aandag op die omgee van ons gemeenskap.
Carina de Beer verower silwer medalje tydens skaaktoernooi
Carina de Beer van Hoërskool Upington het deelgeneem aan






































