“SOUTHERN  REGIONAL” HOKKIE TOERNOOI 2 – 6 JULIE 2016

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het die Noord Kaap onder 16 Plattelandspan verteenwoordig die afgelope vakansie in Bloemfontein.  Hierdie span het uitstekend gevaar teen die spanne van Grens Coastal, Westelike Provinsie Noord, SWD,  Boland Barlinkas, Namibië en Suid-Vrystaat.

Inge Wessels – Kaptein

Erna Theunissen

Jana Breedt

Zoe Strauss

Liza Slabbert

Noord Kaap hokkie is baie trots op hierdie leerders wat hulle uitstekend van hul taak gekwyt het.  Ten spyte van al die uitdagings met betrekking tot oefening en afstand het die  span 11de geëindig op die toernooi.

Become a Sponsor