
Die jaarlikse Provinsiale IFFSKSA Karate Kampioenskappe is gehou 28 Mei 2016 te Upington. Hierdie kampioenskap is belangrik vir die kinders om sodoende met ander karateka`s in die provinsie mee te ding.
Zelmay October, `n leerder van Hoërskool Upington, was in goeie vorm en het `n Goud en `n Silwer medalje verower.
Baie geluk met jou prestasie en sterkte met die seisoen!
Become a Sponsor