Vier leerders van die Hoërskool Upington het aan die jaarlikse Afrikaans Ekspo deelgeneem.  Die vier leerders het in verskillende kategorie deelgeneem en baie goed presteer.

Janri van Staden ontvang die volgende: 1 goud (verhalende opstel), 1 silwer (verhalende opstel)

Aliyah Patel ontvang die volgende: 1 brons (Kortverhaal)

Petro Siemens ontvang die volgende: 2 silwer (Poësie)

Chrizelle Strydom ontvang die volgende sertifikate: 1 goud (fotografie), 2 silwer(Fotografie en Poësie)  en 1 brons (skilderkuns)

 

 

Become a Sponsor