Die sesde Uppies-Koorfees het vanjaar plaasgevind op 22 Augustus 2016. Agt kore het aan hierdie aand deelgeneem en die aand is afgesluit met ‘n massakoor waaraan nagenoeg 350 leerders deelgeneem het.
Uppies Camerata
Hoërskool Upington Seunskoor
Siyanda Cantando
Voorbereidingskool Fanie Malan
Primêre skool op die Voorpos
Laerskool Oranje-Noord Junior Koor
Laerskool Oranje-Noord Senior Koor
Hoërskool Duineveld
Become a Sponsor