Die Noord Kaap Saalperd Streekskou het plaasgevind by die Upington Expo-gronde, 15 Oktober 2016.

Toa Strauss, Inge Wessels en Jessi Wessels.

Toa Stauss op haar perd Another Time behaal die volgende plekke:

  • 3 Gang Noord Kaap Medalje Klas – 5e plek
  • 3 Gang Plesierperd 14 Jaar en onder – 1e plek
  • Kampioen  Plesierperd 3 Gang – 1e Plek

Toa is dus die Plesierperd Kampioen op die Skou – sien haar op die foto heel bo saam met Inge met haar blou “sash”.

Inge Wessels op haar perd Peter the Wolf behaal die volgende plekke

  • 5 Gang Kinderryperd 18 Jaar en onder – 2 e plek
  • Kampioen Vyfgang Kinderryperd – 2 e Plek

Inge is dus die Reserwe Kampioen (kinders) op die Skou – sien haar op die foto heel bo met haar rooi  ”sash” saam met Toa op die foto.

Jessi Wessels (foto onder)

  • 3 Gang Noord Kaap Medalje Klas – 4e plek, (Met Fever Pitch – Marle Hoft se perd)
  • 3 Gang Kinderryperd Ruiter 14 jaar en onder – 5e plek, (Met Fever Pictch – Marle Hoft se perd)
  • 3 Gang Ruiterkuns Ruiter 14 jaar en onder – 4e plek, (Met Now and Again – perd van Alta Gyer)

saalperdskou-1-hoerskool-upington

Uppies is  Trots op hierdie Drie Dogters.  Al 3 van hulle ry onder die vaandel van Dream Acres Equestrian Centre in Bloemfontein en word afgerig deur Martin Pienaar. Sien foto onder van Martin waar hy by Jessi staan.

saalperdskou-2-hoerskool-upington

 

Become a Sponsor