“SOUTHERN  REGIONAL” HOKKIE TOERNOOI 2 – 6 JULIE 2016

Die Noord Kaap onder 18 Plattelandspan het ook deelgeneem tydens die toernooi in Bloemfontein, met groot welslae.  Die hoogtepunt van die toernooi was ongetwyfeld hierdie span se gelykop telling 1/1 teen die Boland Barlinkas span. Hierdie span het dan ook met Boland Shiraz afgereken en die toernooi op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n 1/0 wen.

Anneme Hanekom

Jana Victor

Die span is ook afgerig deur Mnr SD Botes onderwyser by Hoërskool Upington, wat hom uitstekend van sy taak gekwyt het.

Become a Sponsor