Uppies meisies wen die onder 18 Noordkaap platteland hokkieliga in `n shoot out 2/0 teen Duineveld en beklink dus die finaal 2/1 in Uppies se guns.Ā Doelskieters Inge Wessels, Christine Richter. Ā Uppies het verbete teruggeveg en was 1/0 agter tot in die laaste minuut van die wedstryd toe Christine Richter die telling gelykop maak met n uitstekende doel. Girl of the match was Christine Richter.
Die oggend het begin met uitspeel in die semi finaal teen De Aar in `n yskoue Kimberley.Ā Uppies wen 5/0.Ā Girl of the match was Anneme Hanekom.
Ons kan voorwaar baie trots wees op hierdie meisies!!!