Die Uppies Camerata het vanjaar weer gaan deelneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad.  Di 58 meisies het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n goue toekenning tydens hierdie Eisteddfod behaal.

Terwyl hulle in die Kaap was het hulle ook ‘n meestersklas by Hannelize du Plessis ontvang, vorige dirigent van Afrikaans Meisies Hoër in Pretoria.

Die Camerata het ook deelgeneem aan die landswye ATKV-Applous vir skoolkore en daar ‘n silwer toekenning ontvang.

 

Become a Sponsor