Gedurende die vakansie is Henro Kotzé in die o17 Griekwas 7s span opgeneem om in Durban teen ander provinsies te gaan deelneem. Die toernooi was die 30ste September en 1ste Oktober.
Griekwas het ondermeer die WP, Cheetahs en Namibië in hul poelwedstryde gehad, waarvan hul slegs Namibië kon wen en WP met een drie verloor het.
Ons wil Henro gelukwens met die verkiesing tot die span en dat hy hom as volwaardige Uppie gaan ten toon stel het.
Become a Sponsor