Telkom Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Stellenberg
Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. Hoërskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…
SA o.20 Netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje
SA o.20 Netbalspan – Marianne Louw van Hoër Meisieskool Oranje blink uit ondanks ‘n besering. Hoewel sy volgende maand nie in aksie op die netbalbaan sal wees nie, dra Marianne…
Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…
Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan
Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…
Hoërskool Upington se atlete na Namibie
Vier (4) van Hoërskool Upington se atlete is gekies vir die ZFM Atletiekspan wat eersdaags in Namibië aan `n byeenkoms gaan deelneem. Hulle is Jolin Smith, Angus Damarah, Monique Valla…
Uppie rugby bly lekker!!
Gedurende die vakansie is Henro Kotzé in die o17 Griekwas 7s span opgeneem om in Durban teen













