2016 Landboudal Skiet:  20-21 Mei 2016

Hoërskool Upington se leerders het in die kol geskiet met baie goeie resultate. Die leerders het die dag geniet en ons is dankbaar vir hul veilige terugkeer na Upington. Hier volg hul uitslae:

O/16 – 10m staan Sportergeweer:

Francois du Plessis – Goud (341)

Elné du Toit – Silwer (340)

Juan Steenkamp – Brons (335)

O/16 – 3P Sportergeweer:

Francois du Plessis – Goud (541)

Elné du Toit – Silwer (540)

O/21 -10m Veergeweer:

Paul van Zyl – Silwer (301)

O/16 – 3P Sportergeweer:

Paul van Zyl – Silwer (306)

B/15 Pistool:

Quinette van Niekerk

Foto bo: Juan Steenkamp, Ouinette van Niekerk, Francois du Plessis, Elné du Toit en Paul van Zyl

Become a Sponsor