ECHS toerspanne na Nederland:
Na afloop van die Elsie Coetser hokkieskool bygewoon in die Maart/April vakansie, is daar toernooispanne gekies wat die Elsie Coetser hokkieskool later vanjaar in Nederland gaan verteenwoordig. Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Upington wat in die spanne ingelsuit is:
Ons is Trots om te kan aankondig dat 3 van ons dogters ook ingesluit is in die Gekombineerde Onder 16/Onder 19 ECHS Toerspan na Nederland.
Christine Richter
Liza Slabbert
Inge Wessels
Hierdie gaan beslis ‘n “eenkeer in ‘n leeftyd “gebeurtnis wees vir ons kinders! Hulle gaan hokkie speel in die Hokkie Mekka van die wêreld.
Become a Sponsor