Skolehokkie – HoĆ«rskool Goudveld na Nederland en Ierland
Skolehokkie – Dertien hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld onderneem Skolehokkie toere na Nederland en Ierland gedurende die skoolvalansie. Nederland Nederland en Ierland Ierland: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Lions Krieketspan – HoĆ«rskool Witteberg
Lions Krieketspan. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Anru Erasmus en Dumesani Johnson, is gekies vir die o.19 Lions Krieketspan se toer na Nederland in Julie vanjaar. Hierdie twee…
Lions Krieketspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Lions Krieketspan. Die kaptein van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het. Sestien…
Hokkie Kaptein – Jander Cordier van HoĆ«r Volkskool Potchefstroom
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, geselsĀ Schools That Rock vandag met HoĆ«r Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Jander Cordier. Jander behaal die veertiende doel…
ECHS Hokkie Toernooi – BVHS spelers na Nederland
ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se dogters hokkie-spelers het aan die ECHS Hokkie Toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Sestien spelers is gekies vir die toergroep na Nederland gedurende Oktober 2023.…
ECHS Toergroepe na Nederland
Hendri De Beer, Theuns Theunissen, Justin Clarke, Inge Wessels, Liza Slabbert en Christine Richter
Uppies hokkiedogters toer na Nederland
ECHS toerspanne na Nederland: Na afloop van die Elsie Coetser hokkieskool bygewoon in die Maart/April vakansie,













