Lions Krieketspan. Die kaptein van Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het.
Sestien skole het aan die toernooi deelgeneem en Pieter is ook as die beste bouler van die toernooi aangewys.
Die span het Saterdag, 29 Junie, na Nederland vertrek. Hulle speel onder andere teen die Nederlandse 0/17-en 0/18- nasionale spanne.
- Davyd Oosthuizen het vandag 71 lopies van 79 balle vir die Lions Uitnodigingspan aangeteken. Hy het op nommer 5 gekolf en die hoogste telling aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








