SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die o.19 SA Pluimbal Kampioenskappe in Pretoria.
JF se spelers:
- Andrew Kotze
- Christiaan Botha
- Genevieve Muller
- Kayla Labuschagne
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








