Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en Hanél Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies. Die span gaan…
SA Pluimbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die…










