Cravenweek 2024. Grey Kollege leerder, Alzeadon Felix, is as speler van die toernooi by die Cravenweek 2024 aangewys. Knapgedaan, Felix!
Die Vrystaat moes ongelukkig die knie buig in die finale wedstryd van die toernooi teen die WP. Die eindtelling was 24-37.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








