Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer.
Geweer-afdeling:
- Ruben Theunissen: eerste plek o.21
- Wessel Kuhn: vierde plek o.21
- Zane Lightbody: eerste plek o.16
Pistool-afdeling:
- Magnus Wiid: derde plek o.21
- Alicia Foster: vierde plek o.14
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








