Pluimbal – Hoërskool Diamantveld presteer

Pluimbal. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is dié van Madizé le Roux, wat…

SA Pluimbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die…

Hoërskool Noord-Kaap leerders gekies vir die o/19 Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal span

Die volgende HNK leerders is gekies vir die o/19 Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal span A – Span Hanro Ras B-Span Tumelo Moapese (Kapt) Keegan Smith Josh Allen Johan Botha Juane’ Schön…

Hoërskool Noord-Kaap vaar goed in pluimbal

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text Eerste Meisies Pluimbalspan ” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Eerste Meisies Pluimbalspan van links na regs: Jessica van Heerden, Tiffany Coetzer(Kaptein), Mev Rita Gordon, Demii…

Hoërskool Noord-Kaap – Pluimbal uitslae

Tydens die Julie vakansie het die volgende spelers van Hoërskool Noord-Kaap vir die Noord-Kaap Provinsie deel– geneem aan die Inter Provinsiale Kampioenskappe in Kaapstad. Tiffany Coetzer Dyllan Muller Hanro Ras…

Pluimbal nuus – DF Malan

Callen Booyse is gekies vir een van die o.19 WP-pluimbalspanne wat die WP vanaf 15 – 22 Julie 2017 by die Pluimbal SA Inter-Provinsiale Kampioenskappe gaan verteenwoordig. Die kompetisie word…

JF Leerders neem deel aan SA Ope Pluimbal

Die volgende leerders van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem