Tydens die Julie vakansie het die volgende spelers van Hoërskool Noord-Kaap vir die Noord-Kaap Provinsie deel– geneem aan die Inter Provinsiale Kampioenskappe in Kaapstad.
Tiffany Coetzer
Dyllan Muller
Hanro Ras
Chad Smith
Janus Maritz
Alec Ruiters
Demii Etzebeth
Johane Shon
Die A-Meisies span waarvan Tiffany onder kaptein was het in die algeheel 3de ge-eindig.
Die B-Seuns span waarvan Dyllan, Hanro, Chad(Kaptein), Janus en Alec deel was het ook algeheel 3de ge-eindig.
Die B-Meisies span waarvan Demii en Johane deel was het ook algeheel 3de ge-eindig.
Dyllan Muller is dan ook derde geplaas in die land, in sy afdeling.
Baie geluk aan al hierdie spelers!