
Lions Krieketspan. Twee krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Anru Erasmus en Dumesani Johnson, is gekies vir die o.19 Lions Krieketspan se toer na Nederland in Julie vanjaar. Hierdie twee manne is gekies na aanleiding van hul uitstekende vertonings tydens die pas-afgelope Kovsie Smash-kriekettoernooi in Bloemfontein.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf