Uitstekende 2025-Krieketseisoen – HoĆ«rskool Montana bekroon
Uitstekende 2025-Krieketseisoen. HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se eerstespan krieket het groot erkenning ontvang tydens die Titans Amateur Krieket Toekenningsaand, waar hulle bekroon is as Noordvaal BāAfdeling ligawenners vir die 2025-seisoen. Juan…
Speler van die Jaar – Oranje se SimonĆ© Mouton blink uit
Speler van die Jaar – Vir SimonĆ© Mouton van HoĆ«r Meisieskool Oranje is die krieketveld haar tuiste. Op net 16 jaar oud het sy die Vrystaat se senior vrouekrieketspan behoorlik…
SWD o.15 Superliga-wenners – HoĆ«rskool Outeniqua uitstaande
Foto: van links, agter: Petrie van der Merwe, Lian Gouws, Hendrik Hofmeyr, Joa Victor, Nathan van der Merwe, Johnry Grimes, Marco van Zyl. Middel: Wiehan Claasen, Luke Liebenberg, Washe Louw,…
School Boy Cricket Camp – Grey College’s proud announcement
School Boy Cricket Camp. Congratulations to Christoph Brƶnn, Hannes Peyper, and Jean Meyer, who have been selected by Cricket South Africa to attend a training camp in Durban from 1ā3…
JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© matrieks se laaste ligawedstryd
JF Krieket – vier drie legendes. Op Dinsdag, 3 Maart 2026, het HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste span drie van hul krieket-ikone vir die laaste keer in ligawedstrydaksie gesien: Met…
Interskole Krieketuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen HJS
Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en HoĆ«r Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ān reeks spannende wedstryde die stryd aangesĆŖ. Die…
o.11-Krieketspan – Laerskool Stulting
o.11 Krieketspan – Laerskool Stulting, Humansdorp se o.11-krieketspan het Dinsdag, 10 Februarie, teen Victory School van Jeffreysbaai kragte gemeet. Laerskool Stulting het ‘n oortuigende oorwinning van 135 lopies behaal. Kolwers…
Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand
Skole Krieketnuus. š Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het gister teen HoĆ«rskool Diamantveld gespeel. Fichies het ān ware krieketfees beleef. Jaden Geldenhuys was die krieketheld van die dag toe hy sy…
o.16D Krieketspan – Paarl Gimnasium vs Simond Privaat
o.16D Krieketspan – Die o.16D Krieketspan van Paarl Gimnasium het Maandag hul krieketkrag ten toon gestel in ān spannende wedstryd teen Simond Privaat. Van die eerste afslag het die toeskouers…
Krieketligawedstryd – HoĆ«rskool Goudveld teen HoĆ«rskool Trio
Krieketligawedstryd. Die Goudveld HoĆ«rskool se o/15 B-krieketspan het Maandag, 9 Februarie 2026, ān krieketligawedstryd teen Trio o/15 B aangebied en met ān oortuigende oorwinning weggestap. Wedstrydopsomming Goudveld het eerste gekolf…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Jim FouchĆ©
Skole Krieket. š Eerste span krieket – 50 beurte. Die groot krieketstryd van Bloemfontein het vandag, 7 Februarie plaasgevind toe HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Jim FouchĆ© mekaar die stryd aangesĆŖ…
Uitstekende skole krieketprestasies – HoĆ«rskool Witteberg skitter
Uitstekende skole krieketprestasies. Eerste krieketspan nuus. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Witteberg het die afgelope twee weke uitstekende skole krieketprestasies gelewer en hul krag op die veld duidelik bevestig. Oorwinning…
Prestasies op Nasionale Krieketveld – HoĆ«rskool Kemptonpark
Prestasies op Nasionale Krieketveld. Geen keer aan Mieke op nasionale vlak! HoĆ«rskool Kemptonpark vier Mieke van Voorst se nasionale glorie! HoĆ«rskool Kemptonpark is ongelooflik trots op Mieke van Voorst, wat…
Historiese krieketprestasie – HoĆ«rskool Stellenberg uitstaande
Historiese krieketprestasie. š Historiese oorwinning vir Stellenberg! HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad ā ān Dag wat in die geskiedenisboeke sal leef! Stellenberg se krieketspan het gister ān monumentale mylpaal bereik deur die…
JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen Diamantveld
JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Die Eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ān knap oorwinning van 5 lopies teen…
Grey Cricket Festival – Grey College superior results
Grey Cricket Festival. š Grey College Bloemfontein. The Grey College 1st XI opened their season in emphatic fashion, securing a convincing outright victory over Glenwood by 9 wickets in their…
Kovsie Smash 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark Toernooi-verslag
Kovsie Smash 2026. Toernooi-verslag en Top Presteerders. HoĆ«rskool Fichardtpark se Krieket XI het ān uitmuntende Kovsie Smash T20-toernooi voltooi. Die span het die groepfase onoorwonne afgesluit met vier oorwinnings uit…
Grey Cricket Festival – Grey College travels to Gqeberha
Grey Cricket Festival. The Grey College 1st XI will kick off their new season early as they compete in the prestigious Grey Cricket Festival in Port Elizabeth from 8ā11 January.…
Kovsie Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Sentraal
Kovsie Smash Kriekettoernooi. š HoĆ«rskool Sentraal uitslae by Kovsie Smash Kriekettoernooi. Dag 1 Sentraal moes die knie buig teen HoĆ«rskool Eldoraigne en verloor met 61 lopies. Dag 2 Sentraal het…
Kovsie Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Transvalia skitter
Kovsie Smash Krieketweek 2026. Kovsie Smash Dag 2. Die manne in Ligblou wys hul staal by die Kovsie Smash Krieketweek 2026 en lĆŖ bo in Groep A nadat hulle al…
Steenbokkieweek – HoĆ«rskool Nelspruit staan weer uit
Steenbokkieweek. š HoĆ«rskool Nelspruit se o.15-krieketspan begin die seisoen met glans! Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Nelspruit het die jaar op ān hoĆ« noot afgeskop met ān indrukwekkende oorwinning oor…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
KOVSIE SMASH Krieketweek 2026 – Merensky Landbou Akademie
Kovsie Smash Krieketweek 2026. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen. Merensky Landbou Akademie wens hul eerste krieketspan alles van die beste toe vir die KOVSIE SMASH-krieketweek 2026, aangebied deur HoĆ«rskool Fichardtpark in…
Kovsie Smash Krieket 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Kovsie Smash Krieket 2026. JF-span gereed vir wedstryde. Die JF-krieketspan is vol opgewondenheid en gereed om deel te neem aan die Kovsie Smash Kriekettoernooi wat hierdie week plaasvind. Die span…
Kovsie Smash – HoĆ«rskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi
Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…
SA Skole Krieketspan – HoĆ«rskool Garsfontein se Reuben in span
SA Skole Krieketspan. GarsieYsBere se Reuben van Zyl maak geskiedenis. HoĆ«rskool Garsfontein se krieketster, Reuben van Zyl, het geskiedenis gemaak. Hy is, as die eerste Garsie ooit, gekies vir die…
Aspire o.18-krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op Jaden
Aspire o.18-krieketspan. HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs geskiedenis gemaak toe een van hul eerstespan-krieketspelers, Jaden Geldenhuys, die kans gekry het om internasionaal te speel in die glinsterende stad Dubai. Jaden se…
O.19 FPL-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark uitstaande
O.19 FPL-kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, eerste span krieketspeler, tydens die o.19 FPL-kriekettoernooi as die beste bouler aangewys is. Kruger het met sy…
FPL-Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark bars van trots
FPL-Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het. š Welgedaan, Diederik! Jou…
Boland-krieket Streekspanne – HTS Drostdy trots op krieketspelers
Boland-krieket Streekspanne. HTS Drostdy vier groot sporttrots! Nege leerders van HTS Drostdy, Worcester, is met uitnemende prestasie tot Boland-krieketspanne verkies. Hierdie spanne gaan in die Desember-vakansie landwyd aan toernooie deelneem.…
Noord-finaal Krieketbeker – HoĆ«rskool Garsfontein skitterend
Noord-finaal Krieketbeker. š Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! HoĆ«rskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit…
Boland o.16-Krieketgroep – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Boland o.16-Krieketgroep. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier krieketprestasie! Baie geluk aan Bella Mouton en Danielle Neethling met julle insluiting in die Boland o.16-krieketgroep! Bella is gekies vir die span, terwyl…
Fichie Bash Finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend
Fichie Bash Finaal. Welkom by die Fichie Bash Finaal 2025! Ons is regstreeks vanaf HoĆ«rskool Fichardtpark, waar die Yorkers en Dream 11 mekaar vandag in ān kragmeting van formaat die…
Kriekettriomf – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Goudveld
Kriekettriomf. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het ān oortuigende oorwinning van 8 paaltjies behaal teen HoĆ«rskool Goudveld in ān onlangse wedstryd. Goudveld het eerste gekolf en is beperk tot…
Skole dogters-krieket – HoĆ«rskool Sentraal eindig skitterend
Skole dogters-krieket. š HoĆ«rskool Sentraal se o.18A dogters-krieketspan sluit seisoen glansryk af. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein se o.18A dogters-krieketspan het hul 2025-krieketseisoen gister op ān hoogtepunt afgesluit met ān indrukwekkende…
Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof triomfeer
Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof het hul krieketmeesterskap bevestig deur as wenners uit die 2025 Wildeklawer T20-toernooi te tree. Die toernooi het plaasgevind vanaf 16 tot 19 Oktober in Pretoria.…
Skoolseuns krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Jim FouchĆ©
Skoolseuns krieket. š Krieketaksie: Fichardtpark o.15A teen Jim FouchĆ© o.15A Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Fichardtpark het Woensdag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Jim FouchĆ© in ‘n spanningsvolle o.15A-krieketwedstryd. Jim…
SA20-Krieket Halfeindstryd – Paarl Gim teen Paaul Roos Gimnasium
SA20-Krieket Halfeindstryd. š Paarl Gimnasium o.19A krieketspan wen Paul Roos in SA20-halfeindstryd HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.19A krieketspan het hul plek in die eindstryd van die Schools SA20-kompetisie verseker. Die…
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie het rede om fees te vier! Verskeie van hul uitmuntende krieketspelers is onlangs gekies vir Limpopo spanne. Hierdie krieketspelers sal op provinsiale…
Super Smash Kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr blink uit
Super Smash Kriekettoernooi. š Grey Kollege PrimĆŖr blink uit by Senekal Super Smash Toernooi. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13 Krieketspan het van 6 tot 8 Oktober aan die gewilde Senekal…
Suid-Kaap kriekettoer – Jim FouchĆ© Kriekethelde skitter
Suid-Kaap kriekettoer. š JF-Krieket skitter in Suid-Kaap! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het hul Suid-Kaap toer met ān onoorwonne rekord afgesluit ā ān prestasie om met trots te vier!…
Schoolboy Cricket – Grey College’s superior results
Schoolboy Cricket. Grey College Cricket triumphs over the weekend. A massive congratulations to all the Grey College cricket teams who showcased true sportsmanship and skill in this weekendās tournaments! š…
Dogterskrieket Motheo-spanne – HoĆ«rskool Sentraal krieketsterre
Dogterskrieket Motheo-spanne. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ān bewys…
SA Skole T20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Nelspruit staan uit
SA Skole T20 Krieketreeks. š HoĆ«rskool Nelspruit se T20-span vier tweede oorwinning in SA-Skole-reeks! Die SA-Skole T20-reeks het verlede week met ān knal begin vir HoĆ«rskool Nelspruit (NHS). Die span…
SA T20 Skole Krieketreeks – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© staan uit
SA T20 Skole Krieketreeks. š JF se eerste span skitter in SA T20-skolereeks! Op Vrydag, 12 September 2025, het HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan ‘n kragmeting van formaat teen…
Ses-aan-‘n-kant – HoĆ«rskool Fichardtpark Krieket val vas
Ses-aan-‘n-kant. HoĆ«rskool Fichardtpark: ān Kragtige Toernooi, maar ān Harde Finaal. Alhoewel HoĆ«rskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…
Skole-krieket – HoĆ«rskool Linden uitstaande Krieketnuus
Skole-krieket. š HoĆ«rskool Linden Krieketnuus: ān Seisoen vol vuur! Die krieketseisoen het met ān knal afgeskop, en HoĆ«rskool Linden se spelers wys hul staal op die veld! Ons sien uit…
Sedibeng Krieket – HoĆ«rskool Driehoek maak hul merk
Sedibeng Krieket. Driehoek Krieketsterre skyn helder in Sedibeng. HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, se krieketspelers het pas ān reuse mylpaal bereik. Hierdie manne en hul skool kan nie trotser wees nie! Vyf…
Grey’t Bash Kriekettoernooi 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Grey’t Bash Kriekettoernooi. š Geskiedenis gemaak by die Grey’t Bash Kriekettoernooi! Die Bloemfonteinse krieketuitnodigingspan, bestaande uit talentvolle spelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, HoĆ«rskool Sentraal en HoĆ«rskool Fichardtpark, het geskiedenis gemaak…


























































