Boland o.16-Krieketgroep. 🏏 Hoërskool Gimnasium Paarl vier krieketprestasie!
Baie geluk aan Bella Mouton en Danielle Neethling met julle insluiting in die Boland o.16-krieketgroep!
Bella is gekies vir die span, terwyl Danielle as ’n reserwe benoem is. Dit ’n uitsonderlike prestasie wat getuig van harde werk, talent, deursettingsvermoë en toewyding. Paarl Gim is ongelooflik trots op julle!
Die nasionale o.16-toernooi vind plaas van 8 tot 13 Desember in Gqeberha, en almal hou duimvas vir ’n sterk vertoning van die Boland-spelers.
💙 Feeling proud at Paarl Gimnasium!
Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











