)

Dogterskrieket Motheo-spanne – Hoërskool Sentraal krieketsterre

Dogterskrieket Motheo-spanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys van hul harde werk, toewyding en passie vir die spel.

Die volgende dogters sal tydens die Oktober-vakansie, as lid van die Dogterskrieket Motheo-spanne, aan die Vrystaat-krieketproewe deelneem:

  • Suné van Deventer (o.16)
  • Lisha Bellinghan (o.16)
  • Reneesha Wales (o.19)
  • Michaele Jonker (o.19)

Ons wens hierdie spelers alle sterkte toe met die proewe. Mag julle elke bal met selfvertroue aanpak en die Tralies se naam hoog hou!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal