)
Uppies 0/15 krieket vaar uitstekend teen Carlton van Heerden

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het op 24 Oktober vir Hoërskool Carlton van Heerden aangevat in ‘n 25 beurt wedstryd op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en…

Nellies maak krieket geskiedenis

Laerskool Nelspruit het Donderdag, 19 Oktober 2017 geskiedenis gemaak

Meiringspark Krieketspan Noordwes Wenners

Die o/10A Krieketspan van die Laerskool Meiringspark in Klerksdorp is die Noordwes Wenners (medium skole): Op die foto bo: Voor vlnr:   Jeraldo Fisher, Pieter de Koker, Mitchell Obi, Dillon Beukes…

Uppies-krieket – Persoonlike rekords spaander

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Upington het die week van die 16 Oktober 4 wedstryde gespeel in verskillende ligas. Die onder-15 span speel Dinsdag teen Kenhardt se…

HS Strand vaar goed in Krieket

Wiehann Meyer is vir die Boland 0.17-krieketspan verkies. Hulle gaan vanaf 10 – 14 Desember aan die Nasionale 0.17-toernooi in Witrivier, Nelspruit, deelneem.

Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die volgende Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe: Estiaan Hobbs, Jan-Hendrik Marx, Reece Taljaard en Luan Els. Punt-krieket rock!! Foto:  vlnr:  Luan Els, Jan-Hendrik Marx,  Reece Taljaard…

Nelspruit krieketspelers in provinsiale spanne opgeneem

Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Nelspruit krieketspelers

Hoërskool Nelspruit skitter in krieket

Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen

Laerskool Newton in Kimberley vaar uitstekend in krieket.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Newton in Kimberley  is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC. Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde. Newton 0/13A onoorwonne in…

Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.

Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…

Naweek se sport uitslae Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Nelspruit het ‘n paar rugby wedstryde en krieketwedstryd gehad

Nellies maak skoonskip in die Grootskole Krieket-liga

Laerskool Nelspruit het skoonskip gemaak in die Grootskole Krieket-liga teen Curro. Ons is

Lowveld High School girl’s 1st cricket team shine

Lowveld High School in Nelspruit, girls’ 1st Cricket team had

Erries wys karakter op krieketveld

Hoërskool Ermelo se o/14-krieketspan het Maandag, 11 September 2017

Hoërskool Florida se 1ste krieketspan skitter

Hoërskool Florida se 1ste krieket span het die naweek Monnas se 1ste Krieket span geklop met 28

Errie-krieket wen Hoogenhout en Oosterland

Hoërskool Ermelo se o/14-krieketspan het Maandag, 4 September 2017

Uitslae: Nelspruit Hoërskool, Krieket 11-16 September 2017

Hiermee die krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool.

Krieketuitslae – HS Strand vs HHH

KRIEKET EERSTESPAN VS. HHH Ons 1ste krieketspan wen HHH in ‘n vriendskaplike wedstryd met 9 paaltjies. Geluk aan Liam Martin met 57 nie uit nie en Wiehann Meyer met 44…

Krieket 1ste Span – klereoorhandiging deur borg – HS Strand

Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi…

Uppies se Krieket seisoen skop in vollevaart af

Die 50 Boulbeurt dorpsliga het die afgelope naweek afgeskop en die spanne het mekaar behoorlik aangevat. Hoërskool Upington het in die eerste rondte te staan gekom teen die nuutgevonde Upington…

Hoërskool Nylstroom skitter in krieket

Hoërskool Nylstroom se O/15 Krieketspan het op 29 Augustus 2017 ’n gemaklike oorwinning oor

CJ Mothibi of Northern Cape High School

CJ Mothibi, a Grade 11 learner of Northern Cape High School has been invited to take part in a National U/17 Camp. The camp will take place in Pretoria from…

Laerskool Hendrik Louw nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Krieket hemde vir o/13 a span geborg deur PAM Golding Eiendomme. Op die foto van links na regs sooswat jy…

Laerskool Outeniqua talentvolle krieketspelers

Die groepie talentvolle krieketspelers van Laerskool Outeniqua het aan die nie-amptelike finaal van die SWD 0/13 Saterdagliga deelgeneem.  Laerskool Outeniqua en Glenwood House het albei eerste in hul onderskeie groepe…

Hoërskool Strand – KRIEKETINTERSKOLE 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die jaar 2017 sal onthou word vir die feit dat ALLE spanne teen HHH gewen het. Die eerste span het…

Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…

UPPIES 0/15 KRIEKET LIGA WENNERS!

Dinsdag, 7 Februarie, het Uppies se 0/15 krieketspan en Velties se 0/15 span meegeding om die liga finaal. Uppies het die loot gewen en Velties ingestuur om eerste te kolf.…

Hoërskool Punt – Krieket uitslae

1STE SPAN VS YORK OP SATERDAG 4 FEBRUARIE 2017: York wen die loot en besluit om 1ste te kolf.  Hulle teken 208 lopies in 47 beurte aan.  Beste met die…

Hoërskool Punt – Krieket nuus

Jan-Hendrik Marx het die afgelope krieketseisoen die lopies laat inrol met sy uitstekende kolfwerk. Hy het reeds in graad 9 vir die skool se eerstespan begin speel en laat sommige…

Hoërskool Noord Kaap – Wat lê voor vir 2017?

Vakke, nuus en ander inligting: Mev Joan Venter is aan die einde van 2016 permanent aangestel as skoolhoof.  Sy sal dan haar eerste jaar as hoof van HNK geniet in…

Krieket toer na Graaf-Reinett

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Wat ‘n voorreg was dit nie om op een van die land se mooiste Klein Karoo dorpe te kon gaan krieket speel nie. Hoërskool Upington…

Onder 15 Krieketuitslae – Kalahari Hoërskool

Die O/15’s het 18 Oktober 2016 teen Kathu gespeel en met 3 paaltjies verloor. Op 20 Oktober 2016

Uppies vs Carltonians

Hoërskool Upington se krieketspan het Saterdag, 5 November 2016, teen Carltonians in die laaste rondte van

Kalahari Hoërskool se o/15 span wen met 7 paaltjies!!

Hoërskool Kalahari se O/15’s het op 25 Oktober 2016 teen Curro Kathu gespeel.  Hulle het

Uppies wen Kenhardt met 6 paaltjies!

Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15 – 01/11/2016:  Uppies se 0/15 krieket span het Dinsdag, 1 November, teen Hoërskool Kenhardt

Nakkie Duvenhage, 100, 200, 300

Hoërskool Upington het Saterdag, 29 Oktober 2016, teen Kenhardt in die 40-beurt dagliga gespeel. Uppies het

Uppies Krieket gesond en vol talent

Die afgelope week het Hoërskool Upington se krieketspanne goed gedoen op die veld.

Uppies en Groblershoop speel in goeie gees Krieket

Groblershoop krieketklub het na Upington Hoërskool gereis vir hul 40-beurt wedstryd