Hoërskool Nelspruit het ‘n paar rugby wedstryde en krieketwedstryd gehad die afgelope naweek en hier is die uitslae.
Die 1ste krieketspan is die Mpumalanga Superliga-wenners!
Die O/14 7’s rugbyspan eindig vierde in die Noorvaal-liga.
En die 1ste 7’s rugbyspan wen die Bowl van Noordvaal (31-12 vs Waterkloof).
#nellietrots