)
Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville in spanne

Lejweleputswa Krieket. Agt leerders van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Seuns 0/13B en Dogters o.13B Lejweleputswa krieket spanne!  Die seuns krieketspelers is Jay-Cee Fritzgeralds, Rico Schoeman, Pedri van…

Lejweleputswa krieket – Naudeville leerders in o.11 spanne

Lejweleputswa krieket. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Ernest Fourie en Adriaan du Toit, is ingesluit in die Seuns 0/11A Lejweleputswa krieketspan!  Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Rustie Krieket – Hoërskool Rustenburg krieketspelers presteer

Rustie Krieket. Hoërskool Rustenburg se Rustie-krieket spelers het skoonskip gemaak tydens die vakansie se kriekettoere! Rusties spog breëbors met die volgende leerders se uitsonderlike prestasies. Meer skolesport: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrtb.co.za/ Foto’s…

Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Hoogenhout

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se Eerste Krieketspan het vandag geskitter in ‘n wedstryd teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal van Mpumalanga. Die Fichie Krieket span het 339lopies in 50 boulbeurte teen…

JF Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché in Rustenburg

JF Kriekettoer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se Eerste Krieketspan het ‘n JF Kriekettoer onderneem na Rustenburg. JF vs HTS Witbank: Hoërskool Jim Fouché klop HTS Witbank in hul eerste…

JABU Kriekettoer – Hoërskool Fichardtpark presteer

JABU Kriekettoer. Hoërskool Fichardtpark eerste krieketspan het tydens die JABU Kriekettoer in Rustenburg hul wedstryd teen Overvaal gewen. Fichies het eerste gekolf en 139 lopies in 20 beurte behaal. Fichies…

Kriekettoer na Indië – Hoërskool Strand leerders presteer

Kriekettoer na Indië. Drie leerders van Hoërskool Strand, Daandré Walker, Nathan Drotskie en Nicholis Martin het ‘n suksesvolle kriekettoer na Indië gehad. Die toer was ‘n groot leerproses vir die…

Krieket – Hoërskool Witteberg en St Dominics meet kragte

Krieket – Hoërskool Witteberg, Bethlehem en St Dominics van Welkom se 0/19 krieketspanne het teen mekaar te staan gekom. Witteberg se krieket span wen die loot en besluit om eerste…

Krieket – BVHS se eerste krieketspan skop sportjaar goed af

Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste krieketspan het die sportjaar op ‘n goeie noot begin. Hulle klop Goudveld met 8 paaltjies. Die krieket kaptein van BVHS, Hendrik Janse van…

Fichies Krieket – Vier eerstespan spelers gekies vir Motheo-span

Fichies Krieket – Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog met vier krieket spelers wat gekies is vir die Motheo-span. Fichies Krieket het ‘n uitsonderlike 2022 krieketseisoen beleef. Die vier eerstespan spelers wat…

Krieket – Erries staan uit by LPL-liga

Krieket – Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Adam en Rian Barnard, het ‘n gawe vir krieket. Hulle hou die Erries se naam besonder hoog op die krieketveld. Hulle is gekies…

1Ste X1 Krieket Kapteins – Alrique Julies gesels oor sy kapteinskap

1Ste X1 Krieket Kapteins.  Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde reeks.…

o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg

o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg. Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n…

Voortrekker krieket – BVHS wen oortuigend teen Hoërskool Witteberg

Voortrekker krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het vandag geskiedenis gemaak. Hulle wen oortuigend teen Witteberg met 9 paaltjies. Antonio Cavaleiro (kaptein) het verwoesting gesaai met die bal…

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool blink uit by Twizza-atletiekbyeenkoms

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl, se atlete het die afgelope naweek in Roodepoort uitgeblink. Die seuns het deelgeneem aan die Twizz-atletiekkampioenskappe. Die atletiekkampioenskappe op hierdie vlak is van hoogstaande gehalte.…

Krieket – BVHS se tweede krieketspan speel teen Ladybrand

Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem se tweede krieketspan het op 7 Februarie teen Ladybrand krieket gespeel. Die wedstyrd is ongelukkig uitgestel weens slegte weer. Die volgende spelers het…

Krieket – Fichies 0/15A Krieketspan seëvier oor Tralies

Krieket – Schools That Rock wens Hoërskool Fichardtpark se 0/15A Krieketspan hartlik geluk met hulle oorwinning oor Hoërskool Sentraal se 0/15A krieketspan. Fichies 0/15 A span klop vir Sentraal 0/15 A…

Vrystaat-dameskrieketspan – Suné Marais verkies tot span

Vrystaat-dameskrieketspan. Suné Marais van Hoërskool Fichardtpark is verkies tot die o/19 Vrystaat-dameskrieketspan.  Suné is ‘n graad 10-leerder van Fichies. Baie geluk, Suné. Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za/ #fichietrots

Vrystaat Krieketproewe – BVHS seuns gekies vir finale

Vrystaat-krieketproewe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/16 en o/18 krieketseuns was gekies om aan die finale Vrystaat krieketproewe deel te neem. BVHS se o.18’s is Rowen Scholtz, Presley Lesoro, Antonio Cavaleiro,…

Erries Krieket ligawedstryd – EHS o/15-krieket klop Ligbron

Erries Krieket ligawedstryd. Op Dinsdag 28 September het Erries se o/15A-krieketspan weer kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in nog ‘n krieket ligawedstryd. Hoërskool Ermelo het eerste gekolf en…

EHS o/15 krieketspan klop Piet Retief in liga-wedstryd

EHS o/15A krieketspan: Op Donderdag 9 September het die EHS o/15A krieketspan te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief in hul eerste liga-wedstryd vir die jaar. Laasgenoemde teken 130 lopies…

EHS o/15A-Krieket is semi-finaal wenners

Op Saterdag, 13 Oktober 2018, het Hoërskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoërskool Bergvlam van Nelspruit in die Mpumalanga semi-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot gewen en besluit om…

Hoërskool Strand se eerste krieketspan ontvang nuwe klere en sportsakke

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] KRIEKETFOTO MET SPANLEDE Chris Jurgens, Kian Venter, Armandt le Roux, Rynhardt le Roux, Jarred Verwey, Marinus Roux, Liam Martin, Guillaume Jansen, Estiaan Marais, Campbell Stuart, Ethan…

Laerskool Mooirivier o/13A Krieketspan wenners

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13A-krieketspan is die wenners van die Super 12-kompetisie.  Hulle is op

Ligbron o/15A en Eerste krieketspanne geniet toer

Die o/15A en Eerste seuns krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope

Hoërskool Florida krieket

Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in

Hoërskool Cradock seunshokkie v/s Aliwal-Noord

Op Maandag 16 April 2018 het die eerste en tweede seunshokkiespanne van Hoërskool Cradock

Hoërskool Robertson leerder gekies vir o/19 Boland Regional Krieket Squad

Baie geluk aan Jordan Williams, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat gekies is in die 0/19 Boland Regional

Uppies moker hulself tot in die krieket-finaal

Hoërskool Upington het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW…

Goeie Krieket-seisoen vir Hoërskool Cradock

Hoërskool Cradock het Saterdag 24 Februarie 2018 eers met PJ Olivier van Grahamstad met 19 lopies

HS Strand Krieket nuus

Die afgelope week is die laaste ligawedstryde afgehandel. Die eerste naweek in Maart word  tradisioneel die interskole tussen HS Strand en HHH beslis. Die knellende droogte het egter verhoed dat…

Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan

Baie geluk aan die drie leerders van Hoërskool Robertson, wat gekies is vir die o/15 Noord-Boland

Ligbron 1ste krieketspan eindig 3de in Mpumalanga

Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 15 Februarie 2018, deelgeneem aan die

Goeie krieketnuus – HS Strand

HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.14A PRG Onbeslis. Strand 118 lopies vir 6 paaltjies . PRG 17 lopies vir 7 paaltjies. Wedstryd weens reën gestaak. O.15A Stellenbosch HUB HS Strand 105…

Cradock Hoërskool krieket presteer

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het CHS met Union High se 2de span te Cradock kragte gemeet. Union

Ligbron Akademie se krieketspan maak skoonskip

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste krieketspan het Woensdag, 7 Februarie 2018, teen

Laerskool Outeniqua se 0/13C krieketspan rock

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se 0/13C krieketspan “boul” die seisoen met ‘n wenner af.  Hier staan, lê en sit die manne met groot…

Hoërskool Cradock o/15 krieket klop Michausdal

Op Donderdag 1 Februarie 2018, het die o/15 krieket-spanne van Hoërskool Cradock en Michausdal

Gimmies presteer op die krieketveld teen Overkruin Pretoria

Vereeniging Gimnasuim se 1ste krieketspan het Saterdag, 3 Februarie 2018, Overkruin van Pretoria met

Hoërskool Punt in Mosselbaai skitter in krieket teen SAO Bras

Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf.   HSP teken 150 aan. Reece Taljaard teken…

Krieket: Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15

Uppies se O/15 krieketseisoen het Dinsdag, 23 Januarie, afgeslaan. Die 0/15 krieketspan het teen Hoërskool Kenhardt gaan speel in Kenhardt. Ten spyte van die baie warm son, kon Uppies se…

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Krieketuitslae:  o19A T20 teen Strand  Strand 50/10

HS Strand het op dramatiese wyse met HTS Drostdy afgereken

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Name van die spelers op foto: AGTER: Mnr. Andries Louw (bestuurder), Hackuum Jansen, Danico Maré, Guillaume Jansen, Liam Martin, Edward Russouw, Henco Stoffberg, Estiaan Marais,…

Wiehann Meyer van HS Strand presteer uitstekend in krieket

In 2016 het Rewayne Viljoen die Boland se o/17 – Plattelandspan gehaal. In 2017 het Wiehann Meyer hierdie prestasie herhaal. Voorwaar ‘n groot prestasie vir HS Strand se krieket. Wiehann…

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se krieketspan toer na Kaapstad

HNK van Kimberley se krieketspan het onlangs hul eerste toer na Kaapstad  onderneem. Hulle het aan die Cape Schools Festival gaan deelneem wat 7 tot 12 Januarie gehou is. Die…

Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…

Hoërskool Upington Krieket se pad na die finale

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Oktober en November was vir Hoërskool Upington krieket van die beste tye dié jaar. Die O/19 span, wat in die week speel, het…

Hoërskool Nelspruit se 1ste krieketspan vaar goed

Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het Saterdag op Uplands se veld vir Waterkloof aangevat in

Cradock Hoërskool besig op krieketveld

Die eerste krieketspan van Hoërskool Cradock het van 12-14 Oktober 2017 deelgeneem aan die

DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi

DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer…