Erries Krieket ligawedstryd. Op Dinsdag 28 September het Erries se o/15A-krieketspan weer kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in nog ān krieket ligawedstryd.
Hoƫrskool Ermelo het eerste gekolf en teken 158 lopies aan in die toegelate 20 boulbeurte. Ligbron teken tydens hul beurt 149 lopies aan (almal uit). Erries wen dus die kragmeting met 9 lopies.
Hartlik geluk aan die seuns met hul knap oorwinning – die Erries is trots op julle!
Lees meer oor Hoƫrskool Ermelo: