)

JF Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché in Rustenburg

JF Kriekettoer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se Eerste Krieketspan het ‘n JF Kriekettoer onderneem na Rustenburg.

JF vs HTS Witbank:

Hoërskool Jim Fouché klop HTS Witbank in hul eerste toerwedstryd. JF teken 366 lopies in 50 boulbeurte aan. Die beste kolwers was Arnaud Marais met 99, Lian Theron 73, Christiaan Wilken 44, Marco de Lange 29 en Niel Wilken 24.

HTS Witbank teken 281 aan. JF se beste boulers was Cobus Wilken met 6 paaltjies vir 59 lopies, Marco de Lange 1 paaltjie vir 27 en Adriaan Barnard 1 vir 6.

Jim Fouché wen hul eerste wedstryd op hul JF Kriekettoer met 85 lopies.

JF vs Hoërskool Overvaal:

In hul tweede wedstryd word Overvaal uitgeboul vir 122 lopies. JF se beste boulers was Cobus Wilken met 5 paaltjies vir 8 lopies en SJ Odendaal met 2 paaltjies vir 15 lopies. JF teken 123/5 aan en wen dus met 5 paaltjies.

Jim Fouché se beste kolwers was Christiaan Wilken met 70 n.u.n. en Niel Wilken met 26 n.u.n.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal