Barbarian Rugby. Hoƫrskool Goudveld leerder, Urban Pienaar, was die afgelope week deel van die Barbarian Rugby span. Die span het aan die o/19 VKB Week in Reitz deelgeneem. Die span het die week as onoorwonne afgesluit.
In die Barbarians se wedstryd teen Suid-KZN het Urban ‘n “hat-trick” (3 drieĆ«) aangeteken en hy is ook aangewys as speler van die wedstryd. Na afloop van die week is hy ook aangewys as die beste speler in sy posisie. Urban is ook verkies vir die VKB Span wat in Desember ‘n toer na Frankryk onderneem.
Barbarian Rugby. Goudveld High School learner, Urban Pienaar, was part of the Barbarian Rugby team that competed at the U.19 VKB Week in Reitz this past week. The team finished the week as undefeated.
In the Barbarians’ match against South KZN, Urban scored a “hat-trick” (3 tries) and he was also named player of the match. At the end of the week, he was also named the best player at his position. Urban was also selected for the VKB Team which will be touring France in December.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf