)

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool blink uit by Twizza-atletiekbyeenkoms

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl, se atlete het die afgelope naweek in Roodepoort uitgeblink. Die seuns het deelgeneem aan die Twizz-atletiekkampioenskappe.

Die atletiekkampioenskappe op hierdie vlak is van hoogstaande gehalte. Dit het egter nie die atlete verhoed om mededingend te wees nie.

Daar was 39 seunspanne wat aan die atletiekkampioenskappe deelgeneem het. Hoër Jongenskool behaal ’n 9de plek in dié kampioenskappe.

Die volgende seuns het meer as 800 punte op die ASA-tabel verdien:
o. 15
Dylan Welcome​​​            100 m-hekkies​​          13,94 s       (829)
Ethan Venter                 ​​​​Diskusgooi​​​​​               47,43 m      (808)
o. 17
Aiden Jacobs​​​                110 m-hekkies​​​          14,44 s       (859)
Neil Hansen​​​​                  Gewigstoot              14,84 m      (808)
o. 19
Jo Himmelstützer          ​​​Gewigstoot​​​​​               14,70 m    (800)
Tiaan du Preez​​​              Gewigstoot​​​​​               14,70 m     (800)
Elton Lombaard            Diskusgooi​​               52,04 m     (935) 

Baie geluk met julle puik prestasie!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto voorsien.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal