)

You are sponsoring

Atletiekkampioenskappe - Hoër Jongenskool blink uit by Twizza-atletiekbyeenkoms

Atletiekkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl, se atlete het die afgelope naweek in Roodepoort uitgeblink. Die seuns het deelgeneem aan die Twizz-atletiekkampioenskappe. Die atletiekkampioenskappe op hierdie vlak is van hoogstaande gehalte.…