DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen HoĆ«rskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer en Justin Beck as beste bouler aangewys is. DF wen Stellenberg HoĆ«rskool met drie paaltjies, met Ulrich van Zyl as beste kolwer en Matthew Pole as beste bouler. Laastens wen DF vir HoĆ«rskool Bellville met 4 paaltjies, waar Marcel Krynauw as beste kolwer en Matthew Pole as beste bouler aangewys is. Baie geluk!
Foto:
Voor (v.r.n.l): Jean-Louis Burger, Justin Beck, Matthew Pole en Marcel Krynauw.
Agter (v.r.n.l): Mnr. Marius Mells, Ulrich van Zyl, Kyle Smuts en Karl Schreiber.