)

Neil de Beer, ‘n oudskolier Hoërskool Strand

Neil de Beer, ‘n oudskolier van 1986 van  Hoërskool Strand, het op 26 Oktober by die skool besoek afgelê. Sy vertellings van sy stoutighede op skool en opwindende lewe daarna het groot byval by die leerders gevind. Sy boodskap van “Change your attitude” het veral ‘n  indruk  gemaak.  Hy was onder andere ook die spanbestuurder van die onder 21-span wat in 2004  ‘n brons medalje en in 2005 ‘n goue medalje  by die Wêreldbeker-kampioenskap verower het.   Hy het die skool vereer met twee.van hierdie geraamde en getekende Suid-Afrikaanse onder 21-truie en medaljes.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal