)
Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe – Hoërskool DF Malan

Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe. Vier DF-dames het die afgelope week in Mosselbaai aan die biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe deelgeneem! Afgesien daarvan dat dit ‘n rowwe week was, het almal het uitstekend gevaar. In die…

SANESA-Span – Hoërskool DF Malan Ruiters Presteer

SANESA-Span – Hoërskool DF Malan se SANESA-Span het weggery met ‘n eerste plek by die SANESA Cape Metro! Hoërskool DF Malan se ruiters het die 2025-seisoen met flair afgesluit. Hulle…

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe. 🎾 Uitsonderlike Prestasie deur Jennifer van Schalkwyk! Hoërskool DF Malan in Kaapstad is ongelooflik trots op een van ons ster-tennisspelers, Jennifer van Schalkwyk, wat hierdie naweek haar…

Aanstelling van nuwe skoolhoof – Hoërskool DF Malan, Kaapstad

Aanstelling van nuwe skoolhoof – Hoërskool DF Malan, Kaapstad. Na ’n intensiewe en deeglike keuringsproses is Hoërskool DF Malan in Kaapstad verheug om met groot dankbaarheid aan te kondig dat…

Jongste krieketskeidsregter ooit – Hoërskool DF Malan

Jongste krieketskeidsregter ooit. Renier van Rensburg herskryf Geskiedenisboeke in Suid-Afrika. Hoërskool DF Malan in Kaapstad het pas geskiedenis gemaak – en dit danksy een buitengewone jong man! Die skool spog…

Vakature vir Skoolhoof – Hoërskool DF Malan

Vakature vir Skoolhoof. Hoërskool DF Malan, toonaangewende Afrikaan-medium hoërskool in Bellville, Kaapstad, beskik oor ‘n vakature vir ‘n skoolhoof. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Sebastian…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool DF Malan

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Emma…

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan se krieketseisoen het die afgelope naweek amptelik begin! DF Malan se o.14A-span het hul krieketsiesoen begin teen Hoërskool Brackenfell. DF boul eerste en haal…

Astron Energy Polo Cup – Hoërskool DF Malan

Astron Energy Polo Cup. Kyle Visser, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, raak ook net vinniger en vinniger! Hy het hierdie jaar sy eerste Astron Energy Polo Cup wedren-oorwinning…

DF-Klassique – Hoërskool DF Malan

DF-Klassique. Hoërskool DF Malan se harte is vol dankbaarheid vir hierdie jaar waaop hulle Sy seën oor hul skool kon vier! Een van die vele hoogtepunte hierdie jaar was DF-Klassique.…

Africa Genesis Archery Federation – Hoërskool DF Malan

Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…

DanceStar SA – Hoërskool DF Malan

DanceStar SA. Neéke Smuts, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het einde November deelgeneem aan die DanceStar SA-kwalifiseerder. Sy het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in die 2025 DanceStar…

Graad 12 Prysuitdeling 2024 – Hoërskool DF Malan

Graad 12 Prysuitdeling 2024. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, wil vandag graag ‘n bietjie spog met die besonderse leerders na afloop van ons Graad 12-prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf

Wys jou talent kompetisie – Hoërskool DF Malan

Wys jou talent kompetisie. Kristen Smidt, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, blink omtrent uit op die silwerskerm! Sy het onlangs aan die nasionale Wys jou talent-kompetisie deelgeneem en…

Tyd Krieket – Hoërskool Framesby

Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf

Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan

Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…

Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – Hoërskool DF Malan

Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen. Uitslae behaal: Meer skolenuus:…

Madibabeker Gimnastiekreeks – Hoërskool DF Malan

Hoërskool DF Malan leerder, Kyla Müller, het gedurende Mei aan die Madibabeker Gimnastiekreeks deelgeneem. Sy het as vlak 10-gimnas in die Double Mini Trampolien-kategorie deelgeneem. Kyla het hierdie reeks gewen.…

WP Atletiekbyeenkoms – Hoërskool DF Malan

WP Atletiekbyeenkoms. Hoërskool DF Malan se atlete het tydens die afgelope naweek fantasties presteer tydens die WP Atletiekbyeenkoms! Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf

Interskole krieket – Hoërskool Bellville vs Hoërskool DF Malan

Interskole krieket. Hoërskool Bellville se o.14C krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan se o.14C krieketspan in ‘n interskole krieket wedstryd. DF Malan wen die loting en besluit om…

WP Hokkiespanne – Hoërskool DF Malan meisies in spanne

WP Hokkiespanne. Agt dogters van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het hulle WP-kleure verwerf. Hierdie agt meisies het hul skool verteenwoordig in WP-hokkiespanne. Twee van DF se afrigters is ook…

Kultuurkomitee 2023 – Hoërskool DF Malan stel Komitee bekend

Kultuurkomitee 2023. Die kultuurkomitee 2023 van Hoërskool DF Malan, Meyerton, bestaan uit dinamiese, hardwerkende en geesdriftige leiers. Die Kultuurkomitee 2023 van DF Malan gaan aan DF se kultuur help bou.…

Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep

Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep. Hulle is uit duisende deelnemers aangewys as die algehele wenners van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se afdeling vir…

ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF Malan

ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF het op Saterdag 11 Augustus deelgeneem aan die jaarlikse Johann Vos Musiekkompetisie wat deur HS Bellville aangebied word. Hy is een van slegs twee…

DF Malan Gholf 2018

Die gholfseisoen is verby en die DF-gholfers het ‘n baie goeie jaar agter die rug. Die eerste en tweede span het ongelukkig nie ‘n interskolewedstryd teen Bellville Hoërskool gehad nie,…

Dee-Effers skitter in Taalbond

Leerders van die Hoërskool DF Malan het vanjaar weer eens puik presteer in die Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. 177 Leerders van die skool het die eksamen op 16 April afgelê. In…

DF Malan onder-neem uittog na Zambië

‘n Groep van 13 Dee-Effers en 2 oud-Dee-Effers, onder leiding van mej. C. Wepener, onder-neem weer vanjaar die opwindende uittog na Zambië vir die Zambië-gemeenskapsavontuur 2018. Die groep besoek die…

Hoërskool DF Malan se Justin Beck

Ons eie Justin Beck (graad 12) toer vanjaar na Amsterdam. Hy vorm deel van die “Puntfest Invitational Cricket Team” en is bloot op meriete gekies om deel van die span…

Simon Steyn van Hoërskool DF Malan

Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in die “Country”- en “Sound and Look”-kategorieë twee eerste plekke en…

Lana Janson van Hoërskool DF Malan

Lana Janson het vroeër vanjaar by die “Junior Nationals” vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir 50 en 100m-borslag asook 4x100m “free relay” verower. Lana het…

Hoërskool DF Malan – Netbal nuus

Baie geluk aan die volgende dogters wat vir Wes-Kaap netbal gekies is, om by die SA’s te gaan deelneem: (v.l.n.r.) Rayleigh Arendse (o.15), Emma Pretorius (o.18), Marga van der Linde…

Tasriq Mynhardt van Hoërskool DF Malan

Tasriq Mynhardt het die afgelope naweek sy 50ste wedstyd vir die o.19 A’s gespeel. Sy bloed is beslis blou. (Foto: Carel Stander)

Nicola Steyn van DF Malan

Gedurende die laaste kwartaal van 2017 het Nicola Steyn (graad 8) aan ‘n streekskompetisie, Talent Africa, deelgeneem. Dit is ‘n kompetisie vir die uitvoerende kunste (onder andere sang, dans, instrumente,…

Sound of Music

Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, “The Sound of Music”! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel Bester (oud-leerder) vorm deel van die geselskap van dié gesogte…

DF Malan Gee Om Projek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Graad 9-Raad van Leerders (Iggie Strohfeldt, Tia Crous en Andries Harmse) het met die hulp van Tine Boot (ook Graad 9) op Vrydag 20 April en…

Armand Ascary – DF Malan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die  “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ‘n bronsmedalje verower en hy was ook…

DFMalan Hengel Helde

Luca van Heerden (regs) en Enzo Clark (links) graad 9-leerders is gekies vir die Protea kushengel-span (o.16) om deel te neem aan die einde van die jaar in Namibië. Luca…

DF Malan se bloed is blou

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Vanoggend was baie pret! Baie dankie aan almal wat vir ons Dee-Effers getoet het om te wys dat jul bloed ook blou is. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.89″ posts_number=”6″…

DF is besonder trots op Ulrich van Zyl.

DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg…

DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi

DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer…

DF Malan se Top 10 uitslae

Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…

DF Malan Interhuis 2017

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op die gevreesde Vrydag die 13de het DF Malan ons jaarlikse Interhuis gehou. Die drie huise van die skool: Artius, Solaris en Proteus het teen mekaar op…

Hoërskool DF Malan musiek aand.

19 Oktober 2017 Kaartjies by die deur @ R100

‘n Besonderse dag in DF Malan

DF het op Maandag 18 September die voorreg gehad om vir Lesley en Carl Potgieter van Aware Bears, asook Reinet Barnard van Die Paarlskool, te ontmoet. Lesley is met “cerebral…

Hoërskool Strand se kernwaarde vir die derde kwartaal is diensbaarheid.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die idee is egter nie om die waarde te bestudeer nie, maar om diensbaarheid ? lewenswyse te maak. Ti Amo is ? toonbeeld van hoe…