Luca van Heerden (regs) en Enzo Clark (links) graad 9-leerders is gekies vir die Protea kushengel-span (o.16) om deel te neem aan die einde van die jaar in Namibiƫ. Luca is as die top o.16-hengelaar aangewys, tydens die Nasionale toernooi wat in Januarie in die Weskus gehou is. Enzo het 4de geƫindig. Dit is uitsonderlike prestasie. Baie geluk!