WP Atletiekbyeenkoms. Hoërskool DF Malan se atlete het tydens die afgelope naweek fantasties presteer tydens die WP Atletiekbyeenkoms!
Uitslae:
- o.14 400m – 3de Mieka Vermeulen
- o.14 300m hekkies – 3de Zoë Mans
- o.14 Spiesgooi – 3de Jennifer van Schalkwyk
- o.15 3000m – 3de Elsabé Dippenaar
- o.19 Spiesgooi – 3de Schalk van Greuning
- o.14 Hoogspring – 2de Malan Burger
- o.17 Diskus – 2de Juan le Roux
- o.19 400m – 2de Marné Nel
- o.19 800m – 2de Marné Nel
- o.14 Hoogspring – 1ste Jennifer van Schalkwyk
- o.14 90m hekkies – 1ste Jennifer van Schalkwyk
- o.14 300m hekkies – 1ste Malan Burger
- o.15 400m – 1ste Stephanie Minnaar
- o.15 800m – 1ste Stephanie Minnaar
- o.19 800m – 1ste Megan Scholtz
- o.19 1500m – 1ste Megan Scholtz
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf