DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg plaas en Ulrich vlieg op die eerste Desember daarheen. Baie geluk, Ulrich! Ons hoop dit gaan baie goed daar.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










