)

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan se krieketseisoen het die afgelope naweek amptelik begin!

DF Malan se o.14A-span het hul krieketsiesoen begin teen Hoërskool Brackenfell. DF boul eerste en haal Brackenfell uit vir 69 lopies. DFM wen met 9 paaltjies. Uitblinkers van die wedstryd was Dian Hanekom 28* en Adriaan Cress-Williams 26*.

Beste bouler was Regi van der Westryzen wat 3 paaltjies geneem het vir 18 lopies.

Die o.19B-span van DF Malan se eerste krieketseisoen wedstryd was teen Hoërskool Stellenberg.

DF kolf eerste en kry slegs 69 lopies. Stellenberg kry 70 vir 4. DF Malan verloor met 6 paaltjies.

Uitblinkers van die wedstryd was Malan Steyl wat 23 lopies behaal het, tydens hulle eerste wedstryd.

Beste bouler was Henco Steenkamp wat 2 paaltjies vir 8 lopies in 1 boulbeurt geneem het!

Krieketseisoen begin - Hoërskool DF Malan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal