WP Hokkiespanne – Hoërskool Stellenberg kondig trots aan
WP Hokkiespanne. WP Dogters Hokkie‑keuses. Hoërskool Stellenberg is uiters trots op ons hokkiespelers wat gekies is om die Wes‑Kaap Dogters Hokkiespanne te verteenwoordig. 🏑 Hierdie prestasie is ’n bewys van…
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Stellenberg
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe. Tweekampprestasie van formaat! Sewe uitmuntende atlete van Hoërskool Stellenberg het die skool én die Westelike Provinsie met trots verteenwoordig by die 49ste Nasionale Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe. Die Westelike…
Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche
Midmar Myl. Hoërskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…
CR vd Merwe-tennistoernooi – Hoërskool Stellenberg
Foto van links, agter: Antonio Filippi, Justin Adams, Anré Burger, Stefan van Eyk, Tiaan van Tubbergh. Voor: Ané Bowman, Lene Malan, Hannah Richens, Josie Britz, Elen Sohnge. CR vd Merwe-tennistoernooi.…
TSA Cape Town – Hoërskool Stellenberg spelers skitter
TSA Cape Town. 🏆 Stellies Tennissterre skitterend! 🎾 Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is ongelooflik trots op Ané Bowman en Josie Britz vir hul uitstaande prestasies by die TSA Cape Town. Hierdie…
Seuns Tennis – Hoërskool Stellenberg 1ste span skitter
Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! 🎾 Hoërskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS…
Skole-Krieket – Hoërskool Stellenberg wen teen SACS
Skole-Krieket. 🏏 Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ’n terugvegpoging! Na ’n wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…
SUMMA CUM LAUDE – Hoërskool Stellenberg leerders vereer
SUMMA CUM LAUDE. Hoërskool Stellenberg vereer drie leerders. Catrien Burger Catrien is ’n talentvolle, voorbeeldige en beleefde leerder. Sy werk deurentyd hard en lewer op alle gebiede haar beste. Haar…
David Samaai Tennistoernooi 2026 – Hoërskool Stellenberg skitter
David Samaai Tennistoernooi 2026. Hoërskool Stellenberg blink uit by David Samaai 0.15 Tennistoernooi. 🎾 Hoërskool Stellenberg se o/15 seunspan het die afgelope naweek aan die David Samaai 0/15 Tennistoernooi by…
Historiese krieketprestasie – Hoërskool Stellenberg uitstaande
Historiese krieketprestasie. 🏏 Historiese oorwinning vir Stellenberg! Hoërskool Stellenberg, Kaapstad – ’n Dag wat in die geskiedenisboeke sal leef! Stellenberg se krieketspan het gister ’n monumentale mylpaal bereik deur die…
Interpro-tennistoernooi – Hoërskool Stellenberg presteer skitterend
Interpro-tennistoernooi. 🎾 Stellies-tennisspelers skitter op nasionale vlak! Hoërskool Stellenberg in Kaapstad vier groot sporttrots: vier van ons uitblink-tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Interpro-tennistoernooi in Pretoria,…
Wes-Kaap Landloopkampioenskap – Hoërskool Stellenberg styg uit
Wes-Kaap Landloopkampioenskappe. Die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe het onlangs plaasgevind en was ‘n belangrike geleentheid vir jong atlete om hul talent te wys. Onder die uitblinkers wat verkies is tot die Wes-Kaap…
Nasionale ATKV-Redenaars – Hoërskool Stellenberg skitter
Nasionale ATKV-Redenaars. Hoërskool Stellenberg skitter op nasionale verhoog! Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is uiters trots op twee van hul briljante redenaars wat hul merk gemaak het by die Nasionale ATKV-Redenaarskompetisie. Dit…
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…
Wildeklawer Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, Hoërskool…
Krieket Suid-Afrika – Hoërskool Stellenberg
Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en…
Cheerleading – Hoërskool Stellenberg
Cheerleading. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en…
Affies Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark
Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reënonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer. 0.14A: 0.15A 0.16A Tweedespan (0.17A) Eerstespan…
WP Tennis – Hoërskool Stellenberg
WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/…
Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan
Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan se krieketseisoen het die afgelope naweek amptelik begin! DF Malan se o.14A-span het hul krieketsiesoen begin teen Hoërskool Brackenfell. DF boul eerste en haal…
HJS-Krieketfees 2025 – Hoërskool Stellenberg
HJS- Krieketfees 2025. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, se o.15A-krieketspan het weer vanjaar die voorreg gehad om aan die gewilde HJS-Krieketfees 2025 deel te neem. Dag 1 Hoërskool Stellenberg se 1ste XI-span…
Nasionale Krieketweek in Kaapstad – Hoërskool Stellenberg
Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle van Santen, leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, is ingesluit in die WP o.19 Krieketspan vir die Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle will represent Western…
Poort-bundel van 2024 – Hoërskool Stellenberg
Poort-bundel van 2024. Amé van Zyl, leerder van Hoërskool Stellenberg, se woordkuns skitter op nasionale vlak! Amé se besondere skryftalent is hierdie jaar met die publikasie van haar prosa (“My…
Wes-Kaap Atletiek – Hoërskool Stellenberg
Wes-Kaap Atletiek. Hoërskool Stellenberg atlete het die naweek aan die Wes-Kaap atletiek kampioenskappe deelgeneem.. Die volgende atlete het uitsonderlike prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://stellenberg.org.za/ Foto verskaf
Tweekamp – Hoërskool Stellenberg atlete presteer
Tweekamp. Hoërskool Stellenberg se tweekamp atlete het die afgelope naweek aan die vierde WP-liga deelgeneem. Prastasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://stellenberg.org.za/ Foto verskaf
Hoërskool Stellenberg o/19A rugbyspan presteer by Landbou Rugbydag
Hoërskool Stellenberg van Kaapstad se o/19A span het HTS Drostdy by die Boland Landbou rugbydag gewen met 13-7. Dit was ‘n klipharde wedstryd (eerste volwaardige wedstryd van die seisoen) waarin…
Hoërskool Stellenberg vier hul 2018 matriekafskeid
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Stellenberg het onlangs hul matriekafskeid met glans gevier en deel hier van hul foto’s. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17856,17857,17858,17859,17860,17861,17862,17863,17864,17865,17866″ posts_number=”12″ orientation=”portrait” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” /][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17867,17868,17869,17870,17871,17872,17873,17874,17875,17876,17877,17878,17879,17880″…
Stellenberg HS Senior Ball
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Thank you to the SRC who organised the Senior Ball. Die graad 10 – 12’s het pragtig gelyk, heerlik geëet en lekker gedans. An added…
Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Stellenberg-rugby2.jpg” alt=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.” title_text=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat…
































