Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria.
Dit is ‘n ongelooflike prestasie en wonderlike geleentheid.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








