Sport-naweek. Hoërskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha.
Die spanne wat gaan meeding:
- 1ste Dogters hokkiespan
- 1ste Seuns hokkiepan
- !ste Rugbyspan

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








